Daily lotto uitslae vir 31 Julie 2025
Boerpot: R580 000 Uitslae: 05, 09, 14, 21, 24 *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER WEES OM AAN DIE LOTTO DEEL TE NEEM
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,979 op Thursday 31 July 2025.
Boerpot: R580 000 Uitslae: 05, 09, 14, 21, 24 *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER WEES OM AAN DIE LOTTO DEEL TE NEEM
Die Kimberley-geesteshospitaal is al voor sy eerste baksteen gelê is, ‘n voedingskrip vir korrupsie. Meer as 20 jaar, en meer as R2,1 miljard later,…
NOORD-KAAP. – Die Britstown-polisie ondersoek ’n saak van strafbare manslag ná ’n noodlottige busongeluk wat Donderdag omstreeks 05:20 op die N12 tussen Britstown en…
GAUTENG. – Die ma van ’n seun (4) en drie ander beskuldigdes het op aanklag van kindermishandeling en poging tot moord in die Johannesburg-landdroshof…
MPUMALANGA. – ’n Gewapende roof en ontvoering het Woensdagaand tydens ’n kerkdiens in Klipfontein, Witbank plaasgevind. Sowat vyf gewapende verdagtes het die perseel binnegestorm…
GAUTENG. – Twee verdagtes is op 23 Julie gedurende Operasie Cyclone II deur die polisie in hegtenis geneem toe op verskeie vervalste dokumente en…
MPUMALANGA. – Die Evander-streekhof het kriminele aanklagte teen Riaz Moolla (42), Fatima Moolla (62) en Suliman Ismail Moolla (67) teruggetrek. Die maatskappy Uptown Superstore…
The Cape Town cycling community is reeling after the tragic and senseless death of veteran cyclist Dennis Hammar (77), who was attacked while riding…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Verdagte is Woensdagmiddag tydens ‘n skietgeveg met die polisie in KwaDabeka noodlottig gewond. Twee ander verdagtes is gewond en onder polisiebewaking…
Die Konstitusionele Hof het beslis dat die hoogste hof van appèl weer die saak tussen Kenneth Nkosana Makate en Vodacom moet aanhoor met ’n…