4 Maart 2019

Lees ook :

En so is my 1ste naweek agter die rug. Naweke is altyd vir my die ergste veral Sondagmiddae wat mens altyd lus kry vir iets. Ek was nie 100% op my regte eetplan vanaf Donderdag nie, as gevolg van die feit dat ons gery het, maar ek het so ver moontlik probeer om die regte keuses te maak. Vandag het ons ‘n lekker kardiosessie gedoen – ons het baie gespring en gehop, maar dit was lekker … alles jou eie body weight.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief