Mpumalanga- en KZN-gesondheidsministers gaan slagoffers van busongeluk besoek

Lees ook :

Mpumalanga- en KZN-gesondheidsministers gaan busongelukslagoffers besoek
Mpumalanga- en KZN-gesondheidsministers gaan busongelukslagoffers besoek fotokrediet: Canva

Lees ook: Nege ANC-lede sterf in busongeluk

Die gesondheidsministers van Mpumalanga en KwaZulu-Natal gaan vandag die busongelukslagoffers in die hospitaal besoek.

Nege ANC–lede is gister oorlede na die busbestuurder beheer verloor het oor die voertuig en dit gerol het. Agt mense is op slag dood en een is in die hospitaal oorlede. Die ANC-lede was op pad na Mpumalanga na die ANC se loodsing van hulle manifes in KwaZulu-Natal.

Medelye vir die oorlewendes het ingestroom en die ANC het hulle hartseer oor die ongeluk uitgespreek.

Die polisie ondersoek die omstandighede van die ongeluk.

Bronne: EWN, SA News, IOL

Lees ook: Nege ANC-lede sterf in busongeluk

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief