Kyk: Hiënas koel ook af

Lees ook :

Kyk: Hiënas koel ook af. Skermgreep: South Post at Kruger

KRUGER NASIONALE PARK, SUID-AFRIKA. – Die South Post at Kruger Lodge op Marlothpark wat aan die Kruger- nasionale park grens, het Donderdag ’n video gedeel van twee hiënas wat in ’n watergat afkoel.

Volgens hulle is dit nie ongewoon vir hiënas om af te koel nie. Hulle is ook glo geneig om hulle prooi onder water weg te steek om die reuk te verbloem.

In die video kan gesien word hoe die twee hiënas speel en die water geniet. Verder is parkgangers aangemoedig om enjins af te skakel wanneer diere gesien word.

Kyk die video hier.

Skermgrepe uit die video:

Bronne: South Post at Kruger, Facebook

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief