Motoris bots teen boom tydens beweerde kapingspoging

Lees ook :

Motoris bots teen boom tydens beweerde kapingspoging. Foto: Rusa

REDCLIFFE, KZN. – ’n Motoris het Donderdagaand teen ’n boom gebots tydens ’n beweerde kapingspoging in Oakfordweg buite Redcliffe.

Volgens Reaction Unit South Africa is hulle om 23:05 na die toneel ontbied. Volgens die bestuurder van die silwer Mercedes-Benz het ’n verdagte ’n baksteen deur sy voorruit gegooi, waarna hy uitgeswaai het en teen die boom gebots het,

Die verdagte het gevlug en geen beserings is aangemeld nie. Bron: Reaction Unit South Africa

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief