JAPAN. – Die Nieu-Seelandse rugbyspeler Beauden Barret het ’n Instagram-plasing gemaak wat wys hoe Pieter-Steph du Toit hom leer om te braai.
“Learning to braai from the best in the business,” skryf hy. Aaron Smith is saam met hulle op die foto. Hulle drie is spanmaats vir die Toyota Verblitz-span.
Bron: Instagram, SA Rugby Mag





