Grondverskuiwings in Ethiopië eis minstens 146 mense, insluitend kinders

Lees ook :

Minstens 146 mense, insluitend kinders, dood in grondverskuiwings in Ethiopië
Minstens 146 mense, insluitend kinders, dood in grondverskuiwings in Ethiopië fotokrediet: Canva

Lees ook: Kamala Harris kry genoeg steun vir Demokratiese nominasie vir presidensiële resies

ETHIOPIЁ. – Minstens 146 mense is in grondverskuiwings na swaar reënval in Ethiopië dood.

Kinders en swanger vrouens is tussen die oorledenes. Sowat vyf mense is lewendig uit die modder gehaal, maar die dodetal sal na verwagting nog styg.

Die meeste slagoffers is gister begrawe terwyl na nog oorlewendes gesoek het na ‘n grondverskuiwing ook Sondag plaasgevind het.

Bronne: Euronews, The Independent, AP News

Lees ook: Kamala Harris kry genoeg steun vir Demokratiese nominasie vir presidensiële resies

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief