Vanaand se Powerball-boerpot is R100 m.

Lees ook :

Vanaand se Powerball-boerpot is R100 miljoen
Vanaand se Powerball-boerpot is R100 miljoen fotokrediet: X

Lees ook: Daily lotto uitslae vir 9 September 2024

Ithuba het aangekondig vanaand se Powerball-boerpot beloop R100 m.

Dit volg na Vrydag se R90 m.-boerpot oorgestaan het ná niemand gewen het nie. ‘n Vrou het verlede maand die R100 m. se Lotto-boerpot gewen.

Enigiemand wat Lotto speel, moet 18 jaar of ouer en ’n inwoner van Suid-Afrika wees.

Bronne: SA People, X

Lees ook: Daily lotto uitslae vir 9 September 2024

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief