Twee mense dood en twee gewond in skietery by huis in Motherwell

Lees ook :

Twee mense dood en twee gewond na skietery by huis in Motherwell
Twee mense dood en twee gewond na skietery by huis in Motherwell fotokrediet: Canva

Lees ook: Een verdagte in hegtenis vir Lusikisiki-skietery

Twee mense is dood en twee gewond na drie gewapende verdagtes gister by ’n huis in Motherwell ingestorm het en op die inwoners begin skiet het.

Die verdagtes het by die kombuisdeur van die huis ingestorm en op die mense geskiet wat besig was om televisie te kyk. ’n Vrou is op die toneel dood en ‘n tweede persoon by aankoms by die hospitaal. Die ander twee slagoffers, ’n man en vrou, word in ‘n hospitaal behandel.

Die motief vir die skietery is onbekend en nog niemand is in hegtenis geneem nie.

Bronne: SAPD

Lees ook: Een verdagte in hegtenis vir Lusikisiki-skietery

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief