Lees ook: President Ramaphosa skommel kabinet
Die presidensie het in ‘n verklaring verduidelik dat die visumproses makliker gemaak is vir Nigeriese besoekers aan die land.
In ‘n poging om die ekonomie te verbeter en meer toeriste te lok, maar steeds die land te beskerm, kan Nigeriese besoekers hulle visumaansoeke sonder hulle paspoorte indien.
Na die visum goedgekeur is, moet die besoekers hulle paspoorte indien vir die proses om voltooi te word en vir die visum om aan die paspoort geheg te word.
Bronne: Suid-Afrika Regering
Lees ook: President Ramaphosa skommel kabinet





