Vyf mense in Duitsland dood oor vuurwerk

Lees ook :

Vyf mense dood oor vuurwerke in Duitsland fotokrediet: Canva

Lees ook: Powerball-boerpot vir Vrydag is R60 m.

DUITSLAND. – Vyf mense in Duitsland is dood en minstens 36 beseer in ongelukke met vuurwerk tydens Nuwejaarsvieringe.

‘n Man (24) is dood na tuisgemaakte vuurwerk te vroeg aan die brand geraak het. Twee mans (45 en 50) is onderskeidelik dood na vuurwerke wat hulle vasgehou het, in hulle hande ontplof het. Nog ‘n man (20) is dood aan die hand van ‘n tuisgemaakte vuurwerk.

Sowat 400 mense is op Oujaarsaand in Berlyn oor aanvalle op die polisie in hegtenis geneem.

Bronne: Euronews, The Sun, Express

Lees ook: Powerball-boerpot vir Vrydag is R60 m.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief