Reën vir vandag voorspel

Lees ook :

Reën voorspel vir vandag fotokrediet: Saws

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het reën vir verskeie provinsies vir vandag voorspel.

Lees ook: Sowat 28 persone vermis na grondstorting in China

Reën is voorspel vir Limpopo, Mpumalanga, Gauteng, Noord-Wes, Vrystaat, KwaZulu-Natal en dele van die Noord-Kaap en Oos-Kaap.

’n Geel vlak 2-waarskuwing vir erge reën is vir Limpopo uitgereik, asook ’n geel vlak 1-waarskuwing vir erge deinings en wind in die Wes-Kaap.

Bronne: Saws

Lees ook: Sowat 28 persone vermis na grondstorting in China

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief