Die wenner van die R110 904 086 Powerball-boerpot het die FNB-toep gebruik om die Lotto te speel. Die boerpot is op 8 April 2025 gewen.
Lees ook: Powerball uitslae vir 8 April 2025
Spelers word aangemoedig om op hulle banktoepassing te kyk of hulle gewen het. Die kaartjies is geldig vir 365 dae.
Spelers moet 18 jaar en ouer wees om aan die Lotto deel te neem.
Bronne: National Lottery
Lees ook: Powerball uitslae vir 8 April 2025
Het jy kommentaar oor die berig? Jy kan nou aan Nuusflits lesersbriewe skryf en dalk word joune gepubliseer. Rig jou brief aan die redakteur by [email protected].





