Powerball-boerpot staan op R40 miljoen vir vanaand

Lees ook :

Powerball-boerpot staan op R40 miljoen vir vanaand fotokrediet: Canva

Die Powerball-boerpot vir vanaand staan op R40 miljoen. Die PowerballPlus-boerpot staan op R28 miljoen.

Lees ook: Daily lotto uitslae vir 5 Mei 2025

’n Pensionaris in die Wes-Kaap het R13 314 022 op 23 April 2025 met die LottoPlus1-boerpot gewen. ’n Gesondheidswerker het in April R110 miljoen van die Powerball-boerpot opgeëis.

Spelers moet 18 jaar en ouer wees om aan die Lotto deel te neem.

Bronne: National Lottery

Lees ook: Daily lotto uitslae vir 5 Mei 2025

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief