Die liggame van drie mans in hulle twintigs is gister in Tshepisong fase 6 in ’n oop veld gevind.
Lees ook: Iran begin met weerwraak ná Israeliese aanval op kernaanlegte
Die polisie is op soek na ’n vierde persoon wat glo die aanval op die mans oorleef het.
Die motief vir die moorde is onbekend en die polisie is besig om die saak te ondersoek. Nog niemand is vir die moorde in hegtenis geneem nie.
Bronne: SAPD
Lees ook: Iran begin met weerwraak ná Israeliese aanval op kernaanlegte





