KYK: Omgeslaande vragmotor besteel

Lees ook :

Foto: Skermgreep van video Reaction Unit South Africa

KWAZULU-NATAL. – ’n Vragmotor, gelaai met sakke Tastic-rys, het Dinsdag op die N3 by Van Reenenspas, op die grens tussen KwaZulu-Natal en die Vrystaat, omgeslaan. Motoriste en plaaslike inwoners het hulle aan duisende sakke rys op die ongelukstoneel gehelp.

Reaction Unit South Africa (Rusa) sê volgens ‘n sosialemediaplasing lede van dié diens was onderweg na Johannesberg toe hulle die vragmotor, perd en sleepwa, oor die dubbelbaan aangetref het. Rusa sê duisende sakke 10 kg rys is van die toneel verwyder.

Die polisie en padverkeersinspektoraat het vinnig op die toneel gereageer.

Het jy kommentaar oor die berig? Jy kan nou aan Nuusflits lesersbriewe skryf en dalk word joune gepubliseer. Rig jou brief aan die redakteur by [email protected]

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief