Paaie in Kaapstad herstel

Lees ook :

Paaie word herstel in Kaapstad fotokrediet: Canva

KAAPSTAD. – Die Kaapstadse direktoraat vir stedelike mobiliteit het gewaarsku dat herstelwerk van 8 September tot Saterdag 14 September aan paaie in Beaconvale, Stikland Industria en Triangle Farm gedoen sal word. Die projek om paaie in Kaapstad te herstel, sal op 13 Oktober 2025 eindig.

Lees ook: Kaapstad-watertoevoer onderbreek vanaf 9 – 11 September vir onderhoud

Paaie sal dié week in Selsdonweg, Glenhurstweg en Linusweg in Beaconvale, Trakastraat, Tedric-laan en Willowweg in Stikland Industria en Uraniumstraat in Triangle Farm herstel word.

Bronne: City of Cape Town

Lees ook: Kaapstad-watertoevoer onderbreek vanaf 9 – 11 September vir onderhoud

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief