Vier brandbestryders beseer tydens Russiese hommeltuigaanval in Chernihiv-streek

Lees ook :

Vier brandbestryders beseer tydens Russiese hommeltuigaanval op Chernihiv-streek fotokrediet: Canva

CHERNIHIV, OEKRAÏNE. – Vier brandbestryders is beseer en moes na ‘n hospitaal geneem word toe hulle gister in ‘n Russiese hommeltuigaanval in die Chernihiv-streek beseer is.

Lees ook: VSA vernietig ‘dwelmboot’ van Venezuela – drie dood

Die brandbestryders was daar om ‘n brand te blus wat uitgebreek het ná ‘n Russiese hommeltuigaanval op Nizhyn. Nege mense is in Kramatorsk in Donetsk beseer nadat Rusland drie bomme op die stadsentrum laat val het.

Volgens Oekraïense owerhede is vyf burgerlikes dood en 43 beseer in Russiese aanvalle in Oekraïne in die laaste 24 uur.

Bronne: Euronews, RBC Ukraine, Ukrane news

Lees ook: VSA vernietig ‘dwelmboot’ van Venezuela – drie dood

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief