Hamas sê dit sal vanaf Maandag gyselaars begin vrylaat

Lees ook :

Hamas sê dit sal vanaf Maandag gyselaars begin vrylaat fotokrediet: X

GASA. – Hamas het gesê dit sal vanaf Maandagoggend die Gasa-gyselaars begin vrylaat voor Donald Trump se globale vredesberaad in Egipte ‘n aanvang neem.

Lees ook: Bekende aktrise Diane Keaton (79) oorlede

Volgens die eerste fase van Trump se vredesplan moet Hamas die 20 lewende gyselaars en 28 liggame vrystel in ruil vir 2 000 Palestynse gevangenes.

Israel het die onttrekking van die weermag Vrydag voltooi, waarna Hamas 72 uur gegee is om die gyselaars vry te laat.

Hamas-lid, Osama Hamdan, het gesê: “Volgens die getekende ooreenkoms sal die ruil van gevangenes Maandagoggend begin soos ooreengekom”.

Bronne: The Indian Express, The Times of India, NDTV

Lees ook: Bekende aktrise Diane Keaton (79) oorlede

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief