Tornado in Germiston veroorsaak geen skade nie

Lees ook :

Germiston-tornado het geen skade veroorsaak nie fotokrediet: X

GERMISTON. – Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n assessering gedoen ná ‘n tornado op 9 Oktober 2025 Germiston getref het. Die Suid-Afrikaanse weerdiens het bevestig die tornado het geen ernstige skade veroorsaak nie.

Lees ook: Tornado tref Gauteng ná donderstormwaarskuwing

Gemeenskapslede het ook bevestig geen strukturele skade is deur die tornado veroorsaak nie.

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het die tornado as ‘n EF0 geklassifiseer, wat die swakste kategorie op die Fujita-skaal is met ‘n windspoed van 105-137 km/h.

Mense word gewaarsku om altyd versigtig te wees tydens swaar donderstorms.

Bronne: SAWD

Lees ook: Tornado tref Gauteng ná donderstormwaarskuwing

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief