Brekende Nuus
Afrikaans

Mogoto-kliniek weer oop na groot slang gesien is

Mogoto-kliniek maak vandag weer oop na groot slang op perseel gesien is

fotokrediet: Facebook
Mogoto-kliniek maak vandag weer oop na groot slang op perseel gesien is fotokrediet: Facebook

Lees ook: Hof beslis oor matriekuitslae

LIMPOPO. – Die departement van gesondheid in Limpopo het aangekondig die Mogoto-kliniek in Zebediela sal vandag weer oopmaak na dit gesluit was oor ‘n groot slang op die perseel gewaar is.

Stappe, insluitend die aanstel van slangvangers en die seël van ingangspunte, om die veiligheid van pasiënte en personeel te verseker, is deur die departement geneem.

Die kliniek se erf is ook skoongemaak.

Bronne: Limpopo Departement of Health

Lees ook: Hof beslis oor matriekuitslae