Brekende Nuus
Afrikaans

Reën en donderstorms vir vandag voorspel

Reën en donderstorms vir vandag voorspel

fotokrediet: Canva
Reën en donderstorms vir vandag voorspel fotokrediet: Canva

Lees ook: Soedan se mortiere dood meer as 100 burgerlikes naby hoofstad

Die Saws het reën, oorstromings, wind en donderstorms vir vandag voorspel. ’n Oranje vlak 5-waarskuwing vir erge donderstorms is vir KZN uitgereik.

’n Geel vlak 4- en ’n geel vlak 2-waarskuwing vir erge donderstorms en reën is geldig vir Mpumalanga en KZN.

Mense word herinner om nie lopende water te probeer oorsteek wanneer dit reën nie.

Bronne: Saws

Lees ook: Soedan se mortiere dood meer as 100 burgerlikes naby hoofstad