Brekende Nuus
Afrikaans

Waarskuwing vir erge reën in Wes-Kaap uitgereik

Waarskuwing uitgereik vir erge reën in Wes-Kaap

fotokrediet: SAWD
Waarskuwing uitgereik vir erge reën in Wes-Kaap fotokrediet: SAWD

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het hul weerwaarskuwings vir vandag opdateer en het ’n geel vlak 2-waarskuwing vir erge reën met moontlike oorstromings vir die Wes-Kaap uitgereik.

Lees ook: Waarskuwing oor oorstromings in Kaapstad

Die Stad Kaapstad het gewaarsku oor verskeie paaie en strate wat besig is om te oorstroom.

Daar is ook waarskuwings oor erge wind en deinings vir vandag uitgereik, met sneeu vir die hoogliggende gebiede van die land voorspel.

Bronne: SAWD

Lees ook: Waarskuwing oor oorstromings in Kaapstad