Brekende Nuus
Afrikaans

Verskeie mense dood in skoolskietery in Oostenryk

Verskeie mense dood tydens skoolskietery in Oostenryk

fotokrediet: X
Verskeie mense dood tydens skoolskietery in Oostenryk fotokrediet: X

OOSTENRYK. – Verskeie mense is dood in ’n skoolskietery by die BORG Dreierschützengasse hoërskool in Graz, die tweede grootste stad in dié land.

Lees ook: Man in hegtenis nadat hy glo aborsie-dwelm in meisie se drankie sit

Dit is tans onbekend hoeveel mense oorlede en hoeveel beseer is.

Volgens die BBC het die skieter homself in ‘n skoolbadkamer om die lewe gebring. Die polisie is nog op die toneel.

Bronne: BBC, CBC, The Independent

Lees ook: Man in hegtenis nadat hy glo aborsie-dwelm in meisie se drankie sit