Brekende Nuus
Afrikaans

Rentekoers verminder met 25 basispunte

Repo Rate verminder met 25 basis punte na 7%

fotokrediet: Canva
Repo Rate verminder met 25 basis punte na 7% fotokrediet: Canva

Lesetja Kganyago, president van die Suid-Afrikaanse Reserwebank het gister die rentekoers met 25 basispunte verlaag na 7%. Dit is die vyfde rentekoersverlaging sedert September.

Nog vyf rentekoersverlagings word oor die volgende drie jaar verwag.

Die inflasiekoers staan op die oomblik op 3%.

Die prima rentekoers van banke sal vanaf vandag 10.5% wees.

Bronne: SARB

Lees ook: Trump se 30%-handelstarief op SA ingestel