Brekende Nuus
Afrikaans

Elon Musk eerste persoon ter wêreld met meer as $500 miljard

Elon Musk eerste persoon ter wêreld met meer as $500 miljard
fotokrediet: X
Elon Musk eerste persoon ter wêreld met meer as $500 miljard fotokrediet: X

VSA. – Die baas van Tesla en SpaceX, Elon Musk, het tydelik die eerste persoon in die wêreld geword met ‘n waarde van meer as $500 miljard.

Lees ook: Mandla Mandela deur Israel aangehou ná flottielje voorgekeer is

Sy nettowaarde het gister $500.1 mjd. bereik voordat dit later in die dag weer tot net meer as $400 miljard gedaal het.

Musk is een van die rykste mense in die wêreld met sy besighede, insluitend Tesla, SpaceX en xAI,  wat onlangs in waarde gestyg het.

Bronne: BBC, ABC, The Independent

Lees ook: Mandla Mandela deur Israel aangehou ná flottielje voorgekeer is