Brekende Nuus
Afrikaans

Drie mans in Philippi-Oos vermoor

Drie mans in Philippi-Oos vermoor

fotokrediet: Canva
Drie mans in Philippi-Oos vermoor fotokrediet: Canva

PHILIPPI-OOS. – Drie mans is gisteraand in die Marikana- informele nedersetting in Philippi-Oos vermoor.

Lees ook: Meer as 60 dood toe tifoon ‘Tino’ die Filippyne teister

Die drie mans, 27, 30 en 28 jaar oud, is met skietwonde gevind. ‘n Voorlopige ondersoek het bevind die slagoffers is tereggestel.

Die motief vir die moord is onbekend. Speurders van die misdaadeenheid vir geweldsmisdade is besig om die moorde te ondersoek.

Bronne: SAPD

Lees ook: Meer as 60 dood toe tifoon ‘Tino’ die Filippyne teister