Brekende Nuus
Afrikaans

Mense word aangemoedig om griepinenting te kry

Mense word aangemoedig om griepinenting te kry

fotokrediet: Canva
Mense word aangemoedig om griepinenting te kry fotokrediet: Canva

Lees ook: Tweede Boeing-fluitjieblaser ook dood

Die nasionale departement van gesondheid het mense aangemoedig om die griepinenting te kry.

Volgens die departement is die respiratoriese sinsitiale virus (RSV) in die omtrek en verkoue- en griepgevalle is besig om te styg.

Die department moedig almal aan om die griepinenting te kry, veral mense wat ‘n hoë risiko het om ernstig siek te raak. Mense word aangemoedig om oor die volgende paar weke die inenting te kry voor die winterseisoen amptelik begin .

Bronne: IOL, SA News, SA People

Lees ook: Tweede Boeing-fluitjieblaser ook dood