Brekende Nuus
Afrikaans

Toeris skok dood in jacuzzi tydens vakansie

Toeris sterf na hy skok in jacuzzi op vakansie

fotokrediet: Canva
Toeris sterf na hy skok in jacuzzi op vakansie fotokrediet: Canva

Lees ook: Boeing voer noodstop uit tydens opstyg

MEXICO. – ‘n Amerikaanse toeris is dood en sy vrou is beseer toe hulle geskok is terwyl hulle ‘n jacuzzi by ‘n vakansieoord in Mexico gebruik het.

Jorge Guillen (43) en sy vrou, Lizette Zambrano (35), het die jacuzzi by die Sonoran Sea-oord gebruik toe hulle skielik deur ‘n elektriese ontlading geskok is.

Zambrano is in ‘n kritieke toestand in ‘n hospitaal opgeneem. ‘n Ondersoek is geloods om uit te vind wat die ontlading veroorsaak het.

Bronne: The Independent, X, CNN, New York Post

Lees ook: Boeing voer noodstop uit tydens opstyg