Brekende Nuus
Afrikaans

Toerbus ry in kompleks vas

Toerbus ry in kompleks vas

fotokrediet: Facebook
Toerbus ry in kompleks vas fotokrediet: Facebook

Lees ook: KYK: Sementvragmotor ploeg deur verskeie motorvoertuie

KAAPSTAD. – ’n Toerbus het Saterdag in twee voertuie en die muur van ’n kompleks in Kloofnekweg vasgery. Volgens ’n Facebook-plasing deur wyksraadslid Francine Higham het die remme van die bus gefaal, wat tot die ongeluk gelei het.

Geen beserings is aangemeld nie.

Bronne: Facebook

Lees ook: Werker van Standard Bank dood na val by Rosebank-kantoor