Brekende Nuus
Afrikaans

TikTok vra hooggeregshof om wet te blokkeer wat TikTok in VSA sal verban

TikTok vra hooggeregshof om wet te blokkeer wat TikTok in VSA sal verban

fotokrediet: Canva
TikTok vra hooggeregshof om wet te blokkeer wat TikTok in VSA sal verban fotokrediet: Canva

Lees ook: VSA kan dalk TikTok verban

VSA. – TikTok het gister die Amerikaanse hooggeregshof gevra om ’n wet te blokkeer wat die toep in Amerika sal verban.

Die wet sal vereis dat TikTok se Chinese eienaar, ByteDance, die platform aan ’n Amerikaanse maatskappy verkoop of op 19 Januarie verban word.

TikTok en verskeie regsgroepe het die wet teengestaan en gesê dit oortree die vryspraakregte van Amerikaners. Die maatskappy het die hof gevra om die wet teen 6 Januarie te blokkeer.

Bronne: NBC News, TechCrunch, RepublicWorld.com

Lees ook: VSA kan dalk TikTok verban