John Hamilton George Banks (62) was sedert 20 Julie 2023 in Gauteng vermis.
Sy uitgebrande voertuig is gevind, maar daar was geen teken van hom nie.
Missing Children SA het ‘n aankondiging gemaak dat Banks se liggaam gevind is.
Geen verdere besonderhede is bekend nie.
Kry jou nuutste nuus elke oggend per e-pos. Teken hier aan: