Brekende Nuus
Afrikaans

Matrikulant van die Bosveld sterf

Chris Fick is kort voor die rekordeksamen oorlede.

Chris Fick
Foto: Hoërskool Ellisras

ELLISRAS (LEPHALALE), LIMPOPO. – Chris Fick, ‘n matriekleerling aan die Hoërskool Ellisras, is kort voor die 2023-matrikulante se rekordeksamen ‘n aanvang geneem het, oorlede.

Die skool het sy afsterwe op hulle Facebook-blad aangekondig, waarna medelye van omliggende skole in die Bosveld met dié skool gedeel is.

Bron: Hoërskool Ellisras