NORWOOD, JOHANNESBURG, GAUTENG. – Cheryl van Niekerk (34) en haar seun, Jeandré van Niekerk (2) van Birnam is sedert Donderdag 17 Augustus 2023 vermis.
Brig. Brenda Miridili sê ma en seun is laas deur Van Niekerk se man gesien, waarna hy hul as vermis aangemeld het.
Enigiemand met inligting oor waar hulle is, kan speurder AO Matlala by Norwood-polisiestasie by 011 483 4600 bel.
Bron: SAPD
Kry jou nuutste nuus elke oggend per e-pos. Teken hier aan: