Brekende Nuus
Afrikaans

Kniebesering kan Bongi Mbonambi ses maande van die veld hou

Die Sharks-afrigter John Plumtree het gesê Bongi kan vir ses maande van die veld wees oor die kniebesering.

Kniebesering kan Bongi Mbonambi ses maande van die veld af hou
Kniebesering kan Bongi Mbonambi ses maande van die veld af hou fotokrediet: Canva

Lees ook: Bongi Mbonambi sê Engeland is ‘onprofessioneel’ oor Curry-beskuldiging

Die Springbok-haker Bongi Mbonambi kan vir ses maande van die veld gehou word na hy ’n kniebesering tydens die finale Wêreldbeker-wedstryd opgedoen het.

Die Sharks-afrigter John Plumtree het gesê Bongi kan vir ses maande van die veld wees oor sy kniebesering. Plumtree het gepraat ná die Sharks teruggekom het van ’n United Rugby Championship-toer in Europe waar hulle al vier hul wedstryde verloor het.

Vincent Koch sal ook vir drie maande weens ‘n kniebesering buite aksie wees.

Bronne: EWN, News24, The Citizen

Lees ook: Bongi Mbonambi sê Engeland is ‘onprofessioneel’ oor Curry-beskuldiging