Aktiviste huis toe gestuur, sê Israel

Lees ook :

Aktiviste huis toe gestuur sê Israel fotokrediet: Canva

ISRAEL. – Israel het vanogged gesê die 12 aktiviste wat op die Madleen-seiljag was wat noodvoorraad in Gasa wou aflewer, sal na hul lande gestuur word.

Lees ook: Greta Thunberg beskuldig Israel van ontvoering ná seiljag onderskep is

Die aktivis, Greta Thunberg, wat ook op die seiljag was, is vanoggend uit Israel na Frankryk gestuur vanwaar sy na Swede sal vlieg nadat sy ingestem het om gedeporteer te word. Nog drie ander mense het ook ingestem om teruggestuur te word na hul lande.

Agt ander mense wat op die seiljag was, het geweier om in te stem om gedeporteer te word en sal in die hof verskyn.

Bronne: BBC, The Irish Times, CBC

Lees ook: Greta Thunberg beskuldig Israel van ontvoering ná seiljag onderskep is

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief