Die komplekse landskap van mediese regsrisiko’s vir vroedvroue – is SA se vroedvroue voorbereid?
Vroedvrou-spesialiste in Suid-Afrika word opgelei om gespesialiseerde vroedvroukundige sorg te lewer en konsentreer op natuurlike en veilige geboorteprosesse waar moontlik. Lees ook: Verhoor teen…