Wes-Kaapse Toerisme vier Internasionale Toergidsdag
21 Februarie word wêreldwyd as Internasionale Toergidsdag (ITGD) erken en bring hulde aan toergidse regoor die wêreld. Die doel van dié internasionale dag is…
21 Februarie word wêreldwyd as Internasionale Toergidsdag (ITGD) erken en bring hulde aan toergidse regoor die wêreld. Die doel van dié internasionale dag is…
PRIESKA. – ’n Nuuskierige wildlewe-ontmoeting in Prieska in die Noord-Kaap het inwoners aan die praat gehad nadat ’n plaaslike gesin foto’s gedeel het van…
Plaaslike restaurante, spysenieringsdienste en informele kosverkopers in Thohoyandou, Limpopo, sê hulle ervaar ’n positiewe voordeel en ‘n bestendige toename in klante voor Saterdag se…
Op 2 Februarie 1659 het Jan van Riebeeck in sy dagboek geskryf: “Vandag, prys God, was wyn vir die eerste keer gepars uit die…
Stad Kaapstad waarsku Kaapenaars om hierdie week gehidreer te bly in die lig van stygende temperature. Watergebruikers is ook verder gemaan om water net…
Meta se uitvoerende hoof, Mark Zuckerberg, het tydens ’n verhoor oor sosialemediaverslawing gesê Facebook en Instagram laat nie kinders onder 13 op hulle platforms…
Vier Suid-Afrikaanse mans, wat glo na Oekraïne gelok is om as huursoldate te veg, het onlangs in Suid-Afrika aangekom. Hulle terugkeer volg nadat president…
13 February 2026 | Blaauwberg Beach Hotel From the outset, a full house gathers at the Blaauwberg Beach Hotel as GroveMedi Consulting hosts its…
Walkerbaai is die Overberg se juweel vir walviskyk van die land af en dien as inspirasie vir die logo van dié landgoed in Stanford.…
Die Wes-Kaapse Regering se departement van kultuursake en sport nooi die publiek uit om plekke regoor die Wes-Kaap te nomineer vir erkenning as Provinsiale…