Kabinet skryf alle e-toll-skuld af; geen terugbetaling vir wie betaal het nie
Die Kabinet het die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral) gemagtig om alle uitstaande historiese e-toll skuld van die Gauteng Vrysnelweg-verbeteringsprojek (GFIP) af te skryf en…