Pakistan val Kaboel aan te midde van eskalerende spanning met Afghaanse Taliban
PAKISTAN. – Pakistan het die Afghaanse hoofstad, Kaboel, aangeval as deel van ’n reeks aanvalle regoor die land, volgens ’n regeringsamptenaar. Volgens BBC News…
PAKISTAN. – Pakistan het die Afghaanse hoofstad, Kaboel, aangeval as deel van ’n reeks aanvalle regoor die land, volgens ’n regeringsamptenaar. Volgens BBC News…
VK. – ’n Polisiebeampte is summier afgedank nadat sy ’n fotoraam gebruik het om haar skootrekenaar se sleutels af te druk en só die…
BALTIMORE. – Die twee otters by die nasionale akwarium in Baltimore het hulle vandeesweek gate uit geniet te danke aan die ongewone sneeuval wat…
VSA. – Jeffrey Epstein het volgens berigte rekenaars en foto’s vir Amerikaanse owerhede in geheime stoorgeriewe regoor die VSA weggesteek, is vroeër die week…
INTERNASIONAAL. – Vier Russiese soldate beweer hulle is gemartel, gestraf en in sommige gevalle glo tereggestel omdat hulle geweier het om bevele uit te…
INTERNASIONAAL. – Die Oekraïense president, Wolodimir Zelenski, het beklemtoon dat sy land geveg het om sy onafhanklikheid te behou en ’n “sterk, waardige en…
VSA. – ’n Kragtige winterstorm het die ooskus van die Verenigde State gister en vanoggend getref en rekordbrekende sneeuval gebring wat miljoene mense geraak…
VSA. – Michele Hundley Smith, wat in Desember 2001 spoorloos verdwyn het, is ná 24 jaar lewend opgespoor. Die kantoor van die Rockingham County…
GUADALAJARA, MEXIKO. – Mexiko se mede-aanbieding van vanjaar se Fifa-Wêreldbeker kan in gedrang kom weens ’n oplewing in dwelmkartelgeweld wat Sondag begin het, het…
NEW YORK. – Die burgemeester van New York, Zohran Mamdani, het die meeste reis in die land se grootste stad van 21:00 Sondag tot…