Dié man is 59? Chuando Tan maak internasionaal opslae oor jeugdige voorkoms
Die Singapoerse model en fotograaf Chuando Tan, wat in 1966 gebore is, trek internasionale aandag weens sy jeugdigde voorkoms op 59-jarige ouderdom. Tan het…
Die Singapoerse model en fotograaf Chuando Tan, wat in 1966 gebore is, trek internasionale aandag weens sy jeugdigde voorkoms op 59-jarige ouderdom. Tan het…
INTERNASIONAAL. – Nemesio Oseguera Cervantes, beter bekend as “El Mencho” en hoof van die berugte Jalisco New Generation-kartel (CJNG), se dood gister in ’n…
AUSTRALIë. – Die familie van ’n Britse meisie, Cheryl Grimmer, wat meer as 55 jaar gelede in Australië verdwyn het, het ’n besluit deur…
NIGERIë. – Minstens 50 mense is dood nadat gewapende mans op motorfietse Donderdagnag en Vrydagoggend ’n dorpie in noordwes-Nigerië bestorm het, is deur Al…
ROME. – Sommige mense sal tot die uiterste gaan om te vermy om vir gereelde vullisverwydering te betaal – en soms word die mens…
OOSTENRYK. – ’n 37-jarige Oostenrykse man is Donderdag in ‘n hof in Innsbruck tot ‘n opgeskorte vonnis van vyf maande gevonnis nadat sy vriendin…
INTERNASIONAAL. – Israeliese aanvalle het volgens die Libanese gesondheidsministerie minstens 12 mense in oostelike en suidelike Libanon doodgemaak in die jongste skending van ’n…
Kiki is ’n skaap wat in North Dartmouth, Massachusetts, sonder die gebruik van haar bene gebore is. Kort ná haar geboorte is sy deur…
BETHAL. – Die waterkrisis in Bethal het Vrydag ’n kritieke punt bereik toe die dorp en eMzinoni vanoggend amptelik by “punt nul” staan –…
Google het nuwe musiekfunksies by sy Gemini-KI gevoeg. Met behulp van Google DeepMind se model Lyria 3 kan die stelsel nou 30-sekonde musieksnitte uit…