Olieprys daal skerp ná aankondiging van VSA-Iran-skietstilstand
INTERNASIONAAL. – Die olieprys het skerp gedaal en aandelemarkte het gestyg nadat die VSA en Iran ooreengekom het op ’n voorwaardelike skietstilstand van twee…
INTERNASIONAAL. – Die olieprys het skerp gedaal en aandelemarkte het gestyg nadat die VSA en Iran ooreengekom het op ’n voorwaardelike skietstilstand van twee…
FRANKRYK. – ’n Franse paar wat meer as drie jaar in ’n Iranse tronk op aanklagte van spioenasie aangehou is, is op pad huis…
KAMBODJA. – ’n Bekende mynopruimingsrot, wat met ’n goue medalje vir sy heldhaftigheid vereer is, is verewig met die wêreld se eerste standbeeld wat…
VSA. – Die Amerikaanse minister van verdediging, Pete Hegseth, het die weermag se stafhoof, Randy George, versoek om uit sy pos te tree, volgens…
VSA. – Prokureur-generaal Pam Bondi verlaat haar pos, het president Donald Trump Donderdag aangekondig, te midde van berigte dat hy gefrustreerd was met haar…
VSA. – President Donald Trump het op dag 33 van die oorlog tussen die VSA/Israel en Iran in sy eerste toespraak aan die Amerikaanse…
MADRID. – Spanje het sy lugruim gesluit vir Amerikaanse vliegtuie wat betrokke is by aanvalle op Iran, het die land se minister van verdediging,…
DUBAI. – ’n Brand het op ’n Koeweitse olietenkskip uitgebreek nadat dit glo deur Iran aangeval is terwyl dit in die ankergebied van die…
INTERNASIONAAL. – ’n Begrafnis is Sondag in gietende reën gehou vir die drie Libanese joernaliste wat die afgelope naweek deur die Israeliese weermag gedood…
INTERNASIONAAL. – Die tiener Saleh Mohammadi (19), ’n lid van Iran se nasionale stoeispan, is van die eerste mense wat gehang is vir sy…