Author: Wanda Olivier
Afrikaans
Kyk video: Werner de Jager verskyn vir die moord op Liezel de Jager in hof
Werner de Jager, die man van die vermoorde Liezel de Jager, het vandag as aangeklaagde vir haar moord in die hof verskyn.
Afrikaans
Oscar Pistorius kry parool
Oscar Pistorius het vandag gehoor hy is vir 5 Januarie 2024 op parool geplaas.
Afrikaans
Altesaam 72 beseer toe vragmotor van pad ry
Altesaam 72 persone is beseer toe 'n vragmotor van die pad gery het.
Afrikaans
Tienerverdagtes vir dwelmhandel vasgetrek
Twee tienerverdagtes is met dwelms en kontant deur reaksiebeamptes vasgetrek.
Afrikaans
Twee verdagtes vir moord op bejaardes in hof vir borg
Twee verdagtes is vir die dubbele moord van bejaardes vasgetrek.
Afrikaans
Pensioenaris wen miljoene met PowerBall Lotto-kaartjie
'n Pensioenaris van Gqeberha wen miljoene.
Afrikaans
Jong man se liggaam word steeds gesoek
'n Jong man wat Saterdag in 'n rivier meegesleur is, se liggaam word steeds gesoek.
Afrikaans
Seun wat ‘moor’ en dae met ma se liggaam bly – saak uitgestel
Die seun wat sy ma na bewering vermoor en dae saam haar liggaam gebly het se saak is vir borg uitgestel.
Afrikaans
Ma en kinders slagoffers van huisroof
Na die roof het die verdagtes die slagoffer en haar kinders in 'n kamer toegesluit en te voet gevlug.