Kyk: Matriekbaai het reeds begin
Matriekbaai 2023, die gesogte vakansie vir skoolverlaters, het reeds 'n aanvang op Mosselbaai geneem.
Matriekbaai 2023, die gesogte vakansie vir skoolverlaters, het reeds 'n aanvang op Mosselbaai geneem.
'n Jong seun deel van helde wat 'n man van 'n gewisse verdrinking by strandmeer red.
Altesaam 90 000 skoolmeisies het hierdie jaar swanger geword.
Volgens die bestuurder van die voertuig het die seun net skielik oor die pad gehardloop.
Twee verdagtes het op aanklag van moord en verskeie huisrowe in die hof verskyn.
Steve Hofmeyr het 'n KI- gemanipuleerde video van hom wat hy as "sotlikheid" beskryf op sosiale media gedeel.
Mirandi, naaswenner van Die Kontrak Seisoen 3, het haar foto's van gesinsgeweld met 'n boodskap gedeel.
'n Lasbrief is uitgereik vir die inhegtenisneming van 'n man wat gesoek word vir sy beweerde betrokkenheid by die skietdood van sy niggies.
Die Khayelethu-reservoir in die Knysna-area moes leeggemaak en ontsment word nadat 'n drywende liggaam daarin ontdek is.
'n Dogter wat na bewering haar ma en haarself probeer beskerm het, het glo haar pa doodgesteek, waarna sy in hegtenis geneem is.