Gemeenskap val ma aan nadat baba in puttoilet ontdek word
NELSPRUIT. – ’n Vrou (33) wat na bewering haar pasgebore baba in ’n puttoilet gegooi het om te sterf, het die dood net-net ontsnap.…
NELSPRUIT. – ’n Vrou (33) wat na bewering haar pasgebore baba in ’n puttoilet gegooi het om te sterf, het die dood net-net ontsnap.…
PARYS. – ’n Peetpa (50) is tot 14 jaar direkte gevangenisstraf vir die seksuele aanranding, verkragting en die seksuele voorbereiding (grooming) van sy peetdogter…
UPINGTON. – Die SAPD in Upington versoek die gemeenskap se hulp om ’n vermiste man, Febian Fransman (27), op te spoor. Febian is laas…
SUID-AFRIKA. – Die sanger Kurt Darren het vandag sy nuutste enkelsnit Hulle weet nie wat ons weet nie vrygestel. Dit is deur die musiekmaatskappy…
Na sy laaste arrestasie het DNS-toetse hom aan ’n verkragtingsaak van 2017 verbind.
Al vyf verdagtes is deel van ’n bende wat aan kriminele bedrywighede aan die kusstreek se Sargoi-area skuldig is.
Die moord het op 18 Januarie 2023 in die GaMogotlane-nedersetting plaasgevind.
Verskeie groepe, waaronder politieke partye, gemeenskapsorganisasies en vakbonde, het bedrae tussen R650 tot R1 400 vir die maatskaplike inkomste-toelae voorgestel.
Die stad Kaapstad se verordeninge stel dit dat geen persoon op enige deel van die strand-area mag bly, slaap, oornag of kamp nie.
GAUTENG. – Die gemeenskap van Sebokeng is geskok nadat ’n pasgebore babaseuntjie in ’n plastieksak uit ’n rivier op Evaton, Sone 7-area, gered is.…