Beskerm jou geliefde troeteldier só

Lees ook :

Het jy al ooit gewonder wat jy sal doen as jou geliefde dierekind iets moet oorkom? Dalk weens ‘n onverwagte ongeluk of siekte? Weet jy hoe jy jou troeteldier kan beskerm en jouself die pyn van hoë mediese kostes kan bespaar?

Jy kan jou babas beskerm deur mediese versekering vir jou diere uit te neem!

Kimberly Kimmy Sassin, ‘n inwoner van die stad, sê sy sal nooit kanse vat met haar diere nie. “Ons neem hulle reguit na ons veearts toe om seker te maak alles is reg of om medisyne te kry. Al my diere gebruik een of ander tipe vitamiene. Ons maak seker hulle het ‘n gebalanseerde dieet, veral my voëls, want hulle kan nie van saad alleen leef nie. Dus kry hulle elke dag gekookte groente en bone, asook ‘n stysel en vrugte. As ‘n dier afsterf, is dit vir my soos ‘n kind wat sterf. Ons vat dit baie moeilik en huil jare daarna.” Sassin het ons ook van die mooi foto’s van haar diere voorsien.

Vul hierdie skakel in en ons diereversekeringsmaatskappy bel jou met inligting!

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief