Brand by Suid-Afrikaanse Brouery geblus

Lees ook :

Foto's: City of Joburg EMS Facebook

GAUTENG. – Die brand wat vandag (Donderdag) by die buitelugkratstoorarea van die Suid-Afrikaanse Brouerye (SAB) se perseel ontstaan het, is suksesvol onder beheer gebring.

Xolile Khumalo, woordvoerder van die Stad Johannesburg se noodbestuursdienste, het die voorval bevestig. Brandbestrydingspanne het die brand geblus en toe opruimings en ander dienste op die perseel verrig om te verseker dat dat die brand nie weer opvlam nie en dat die gebied ten volle beveilig is.

Volgens die Stad Johannesburg se noodbestuurdienste is die hoofstruktuur op die perseel gelukkig nie deur die brand geraak nie.

Het jy kommentaar oor die berig? Jy kan nou aan Nuusflits lesersbriewe skryf en dalk word joune gepubliseer. Rig jou brief aan die redakteur by [email protected]

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief