Daily lotto uitslae vir 26 Junie 2025
Boerpot: R500 000 Uitslae: 11, 14, 18, 33, 35 *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER WEES OM AAN DIE LOTTO DEEL TE NEEM
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,944 op Thursday 26 June 2025.
Boerpot: R500 000 Uitslae: 11, 14, 18, 33, 35 *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER WEES OM AAN DIE LOTTO DEEL TE NEEM
GAUTENG. – Die brand wat vandag (Donderdag) by die buitelugkratstoorarea van die Suid-Afrikaanse Brouerye (SAB) se perseel ontstaan het, is suksesvol onder beheer gebring.…
GAUTENG. – Chris Denysschen, die skoolhoof van Hoërskool Waterkloof, is as voorsorg ná klagtes van beweerde inmenging met getuies by die skool, te midde…
MPUMALANGA. – Nege verdagtes in die moordsaak van wyle lt. kol. Piet Pretorius (59), ‘n voormalige bevelvoerder van die voertuigmisdaad-ondersoekeenheid in Ermelo, sal nou…
WES-KAAP. – Drezene Jonkerman (39), wat Ashwin Jonkerman (7), haar seun, op 11 Augustus 2024 verwurg het, toe sy die kind se pa in…
OOS-KAAP. – Die polisie is op soek na die persoon wat vir die verkragting en moord van ‘n 14-jarige leerling in KwaMfula verantwoordelik was.…
MPUMALANGA. – Drie verdagtes is Woensdag in hegtenis geneem in verband met die ontvoering, kaping en moord op Sam Thabiso Maimela (60), ’n onderwyser…
WES-KAAP. – John Dalton (29) is sedert 29 Mei 2025 vermis van sy woning by Vogelsang-landgoed, Mosselbaai, wat ook as Vakansieplaas bekend staan. Hy…
GAUTENG. – ’n Buitelandse burger (48) is Dinsdag op OR Tambo deur die Valke se eenheid vir ernstige georganiseerde misdaadondersoeke vir die oortreding van…
GAUTENG. – President Cyril Ramaphosa het Dinsdag ‘n eenstop-navorsings- en mediese fasiliteit, geleë by die Steve Biko Akademiese Hospitaal, in Pretoria besoek. Volgens sosialemediaplasings…