Minister wil registrasie van 3 private instellings kanselleer
Buti Manamela, die minister van hoër onderwys, het ’n kennisgewing van voorneme uitgereik om die registrasie van drie private hoër onderwysinstellings, naamlik City Varsity,…
Buti Manamela, die minister van hoër onderwys, het ’n kennisgewing van voorneme uitgereik om die registrasie van drie private hoër onderwysinstellings, naamlik City Varsity,…
KWAZULU-NATAL. – Vier liggame is reeds uit die puin gehaal ná die ineenstorting van ’n vierverdieping-tempelstruktuur in Redcliffe, naby Verulam, terwyl die ligging van…
TURKYE. – ’n Eggenoot se betrokkenheid, bv. likes, op ander vroue se sosialemediaplasings, kan as gedrag beskou word wat vertroue binne ’n huwelik ondermyn…
LIMPOPO. – Reuben Marsburg (22) het op 26 November spoorloos verdwyn. Polisiewoordvoerder, brig. Hlulani Mashaba, het Saterdag aan Nuusflits gesê ‘n liggaam is ontdek, soos voorheen…
Video-opname in berig. WES-KAAP. – ’n Man het glo Woensdag omstreeks 10:30 probeer om ‘n meisie (5) in ‘n Athlone-winkelsentrum van haar ma af…
Boerpotte: Lotto: R50 miljoen Lotto Plus 1: R4.5 miljoen Lotto Plus 2: R5.5 miljoen Uitslae: Lotto: 09, 18, 30, 53, 54, 58 Bonus: 08…
LIMPOPO. – Die liggaam van ’n man is in Makhado gevind, maar kan weens die gevorderde stadium van ontbinding nie positief geïdentifiseer word nie.…
MPUMALANGA. – ’n Petroljoggie (34) is in hegtenis geneem nadat hy glo brandstofkaarte gekloon en sowat R469 000 van motoriste se rekeninge bekom het.…
GAUTENG. – Dezi du Plessis (37) is Vrydag 12 Desember oorlede nadat sy sedert ’n ongeluk tydens die Soweto-marathon op 29 November in ’n…
GAUTENG. – Die Pretoriase hooggeregshof het op 12 Desember 2025 ’n bewaringsbevel van meer as R12,1 miljoen aan die nasionale vervolgingsgesag se batebeslagleggingseenheid toegestaan…