Soektog geloods ná skape op plaas geroof is
LIMPOPO.– Makhado-polisielede het Vrydag ’n klopjag geloods na vier verdagte mans ná ’n sakeroof wat Donderdagoggend kort na 02:00 op ’n plaas langs die…
LIMPOPO.– Makhado-polisielede het Vrydag ’n klopjag geloods na vier verdagte mans ná ’n sakeroof wat Donderdagoggend kort na 02:00 op ’n plaas langs die…
WES-KAAP. – Die saak teen 11 polisiebeamptes van die Wes-Kaapse teen-bende-eenheid wat van moord en ernstige aanranding aangekla word, is tot 15 Desember uitgestel.…
Verskeie foto’s en video’s in berig. KWAZULU-NATAL. – ‘n Vierverdieping tempel-konstruksie in Redcliffe, naby Verulam het Vrydag ineengestort. Rusa sê stemboodskappe vir hulp is…
Boerpotte: PowerBall: R83 miljoen. PowerBall Plus: R19 miljoen. Uitslae: PowerBall: 17, 18, 30, 42, 50. Powerball: 03. PowerBall Plus: 08, 31, 36, 39, 43. Powerball: 17.
KAAPSTAD. – Kloofstraat in Kaapstad is deur Time Out as die coolste straat in Kaapstad aangewys. Dié straat, bekend as die hartklop van die…
GAUTENG. – Die Suid-Afrikaanse grensbestuursowerheid het Donderdag 30 beweerde onwettige buitelanders by OR Tambo Internasionale Lughawe (Ortia) onderskep. Dit sluit 14 Ethiopiërs en 16…
Die Horseshoe Motel maak seker jou troue is perfek. Skakel die Horseshoe Motel Kimberley by 053 832 5267 om jou bespreking te maak of…
KAAPSTAD. – Die Stad Kaapstad herinner inwoners en besoekers aan die Strand dat Mosterdsbaai tussen 15 Desember en 15 Januarie gesluit gaan wees. Verkeersbestuurreëlings…
VRYSTAAT. – Drie verdagtes is deur die Clocolan-polisie in samewerking met plaaswerkers in hegtenis geneem. Die inhegtenisneming volg ná ‘n beweerde huisroof en verkragting…
WES-KAAP. – ’n Aktiewe soektog na drie gewapende verdagtes is tans aan die gang nadat vanoggend (Vrydag) ‘n inbraak in die gebied bo Kampsbaai…